Jy was vasgevang deur sy 2015-roman, die topverkoper VAN SKOOLBANK TOT BORDEELBED. Word nou meegevoer deur die nuutste uit Jaco Hough-Coetzee se pen . . . die erotiese roman WOORDLOOS.
“En toe het jy gery. Maar jou reuk, my lief – my heuningbok, my geliefde bok – jou reuk klou steeds aan my hart vas.”